Inskrywingsproses

Kyk die video of sien onder ‘n skriftelike beskrywing.

STAP 01

Besoek ons webblad en laai die toepaslike vorm af.

 

Gr. R - 9 of Gr. 10 - 12.

 

Of kontak ons kantoor en vra die toepaslike vorm aan en ons sal sorg dat dit aan u ge e-pos of gepos word.

STAP 02

Voltooi die vorm en stuur dit per e-pos, faks, pos aan info@nukleus.co.za of handig dit per hand by die Nukleus kantoor in.

STAP 03

Nadat die inskrywingsvorm voltooi is en aan Nukleus gestuur is, kan die kliënt ‘n betaling aan Nukleus maak met die leerder naam en van as verwysing.

 

Die kliënt sal dan ‘n Nukleus faktuur ontvang.

STAP 04

Nadat ons die betaling ontvang het, pak en stuur ons die boeke.

STAP 05

Nadat u die boeke ontvang het, versoek ons dat u die boeke deurgaan volgens ‘n verpakkings lys wat saam met die les materiaal gestuur word.

STAP 06

Dit is nou tyd om te leer!

 

Onthou om by die sperdatums vir take en toetse te hou!

Besonderhede

 

 

 

 

 

 

 

 

98 Meade Straat, Liberty Gebou, George Sentraal, George, 6529

 

(+27) 44-873-0346

 

info@nukleus.co.za

 

Ma. - Do. 8.00 - 16.30

Vr. - 8.00 - 15.00

Saterdae en Sondae: Toe

© Kopiereg Nukleus Onderwys. Alle Regte Voorbehou.

Inskrywingsproses

Kyk die video of rol af vir 'n skriftelike beskrywing.

© Kopiereg Nukleus Onderwys. Alle Regte Voorbehou.